info@ahiwc.com

info@ahiwc.com

086 999 0209

086 999 0209

Inspire4Entrepreneur
Overview

Die AHi se eerste digitale opleidingsessie is hier!

Met die Covid-19-pandemie wat miljoene in Suid-Afrika werkloos laat, wil ons voornemende entrepreneurs aanmoedig om ons opleidingsessies te volg waar ons entrepreneurs aanmoedig om die eerste stap te vat om hulle eie besigheid te begin.

In dié opleidingsessie gesels ons oor entrepreneurskap en JY. Ons vertel jou ook die storie van Niklaas Thomas en gesels met AHi Entrepreneur van die Jaar 2019, Marice Mercuur, vanuit haar besigheid in Clanwilliam. Ons deel ook entrepreneurskapsvaardighede, die voordele en nadele van kleinsake eienaarskap en meer.

Die eerste episode in die opleidingsreeks word aangebied deur Dr. Willie Cilliers, in samewerking met TenSkills.

Klik op die les hieronder om daarna te kyk.

What you'll learn
What is an entrepreneur?
Am I an entrepreneur?
Are you ready for the next step?
Curriculum
Instructor
User Avatar
by ahitraining
9 Courses
Excellent
0
Very Good
0
Average
0
Poort
0
Terrible
0
0.0
0 reviews
Course price
Free
This course includes
  • Training videos
  • Access to our 24/7 helpline
  • Downloadable presentation
  • Self-completion exercises
  • Full lifetime access
  • Access on mobile and computer
Durations: 1 week
Lectures: 2
Maximum Students: 1000
Skill level: beginner
Certificate: no